album cover
Verby
4,473
Afrikaans
Verby was released on October 28, 2016 by Next Music as a part of the album Hopelik
album cover
AlbumHopelik
Release DateOctober 28, 2016
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM99

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Vat my hand as ek sê
Hou my vas as ek lê
Raak nou rustig hier
Vat jou tyd en besluit
Proef die ewigheid
Ons raak nou rustig hier
[PreChorus]
Sal jy daar vir my wag as ek vir jou vra?
Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae?
Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar?
As dit so is, is dit hartseer
[Chorus]
So wanneer die woorde val, dis verby, dis verby
Wil ek net skree en baklei, jou vermy, jou vermy
Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
[Verse 2]
Vat 'n kans op jou vrees
Ek wil net hê jy moet wees
Jy raak onrustig hier
Asem in wat jy wens
Besef jy is net 'n mens
Jy raak nou angstig hier
[PreChorus]
Sal jy weer vir my wag as ek aanhou vra?
Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae?
Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar?
As dit so is, is dit hartseer
[Chorus]
So wanneer die woorde val, dis verby, dis verby
Wil ek net skree en baklei, jou vermy, jou vermy
Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
[Bridge]
Ek kan nie langer hierdie stilte verdra nie
Dit was ons skuld so dit help nie ek kla nie
Is jy bereid om als op te gee?
Te erken dit was die moeite werd

Dis verby, dis verby, dis verby
Dis verby, dis verby, dis verby
Dis verby, dis verby, dis verby
Dis verby, dis verby, dis verby
[Outro]
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
Written by: Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...