album cover
Heimwee
Pop
Heimwee was released on November 4, 2022 by David Divaad (Pty) Ltd as a part of the album Stemme
album cover
AlbumStemme
Release DateNovember 4, 2022
LabelDavid Divaad (Pty) Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM61

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Divaad
David Divaad
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephanus Le Roux Marais
Stephanus Le Roux Marais
Songwriter

Lyrics

My hart verlang na die stilte van die wye wuiwende veld
Ver van die stadsgeluide en die klinkende klank van geld
Ek is moeg vir die rustelose lewe van mense wat kom en gaan
Ek wil terug na die vrye ruimte waar ‘n siel in woon, wat verstaan
O ek sien weer die son op die velde en die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimwee en my drome swem in my oë
En my hart skiet vol van heimwee en my drome swem in my oë
Ek sien weer die ylbloue berge daar ver oor die westerkim
En wonder nie meer waarom weemoed so sag uit my liedere klim
Klim na die grys lug bowe waar die son in die miste kwyn
Want o, ek verlang na die velde na die ewige sonneskyn
Written by: Stephanus Le Roux Marais
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...