album cover
Liefling
1
Pop
Liefling was released on November 4, 2022 by David Divaad (Pty) Ltd as a part of the album Stemme
album cover
AlbumStemme
Release DateNovember 4, 2022
LabelDavid Divaad (Pty) Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM87

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Divaad
David Divaad
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Peter Maffay
Peter Maffay
Composer, Lyrics
Michael Kunze
Michael Kunze
Lyrics, Composer
Heine Toerien
Heine Toerien
Songwriter, Composer

Lyrics

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed
Nou is die tyd, moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hand, neem dit nou
Hier is my hart, net vir jou
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet
Written by: Heine Toerien, Michael Kunze, Peter Maffay
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...