album cover
Baljaar
106
Pop
Baljaar was released on October 21, 2022 by Augusta Zietsman as a part of the album Baljaar - Single
album cover
Release DateOctober 21, 2022
LabelAugusta Zietsman
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sossi
Sossi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Richard Staub
Richard Staub
Composer
Augusta Zietsman
Augusta Zietsman
Songwriter
Garrick Jones
Garrick Jones
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Richard Staub
Richard Staub
Producer
Garick Jones
Garick Jones
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ken op, ken op jy’s amper daar
Kyk op, kyk op die mense staar
Ken op, ken op jy’s amper klaar
Kyk op, kyk op
Almal wil baljaar
[Verse 1]
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah baljaar
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah baljaar
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah baljaar
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah
[Verse 2]
In die kollig vir die eerste keer
En die lywe swaai heen en weer
Nou kyk hulle rond soek die ondergrond scene
Hier gaan ons alweer
[Verse 3]
Tel op daardie afstandsbeheer
En sit die channel op twee nil twee
En die bokke draf uit maar jy bly spyt
PT-broeke maak jou hart nog teer
[Chorus]
Ken op, ken op jy’s amper daar
Kyk op, kyk op die mense staar
Ken op, ken op jy’s amper klaar
Kyk op, kyk op
Almal wil baljaar
[Bridge]
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah baljaar
Ha-ah-ah-ah-ah, ah-ah-ah-ah
[Verse 4]
Alright hier gaan ons alweer
Met ‘n ritmiese beheer
En die manne staan tou vir ‘n wipneus vrou
Twee duisend's aesthetics maak seer
[Verse 5]
Al is jy ‘n heavy metal queer
Of ‘n PTA-pop met ‘n geweer
Sonder om te suip skud ‘n boggel uit
Selfs daai omie kan op hierdie beat probeer
[Verse 6]
Tannie asseblief, alles wat blink maak siek
Dis ‘n nuwe generasie, van pop musiek
Jy kan ons nie keer nie, ons heupe beheer nie
So join maar op die dansvloer, saam al die freaks
[Chorus]
Ken op, ken op jy’s amper daar
Kyk op, kyk op die mense staar
Ken op, ken op jy’s amper klaar
Kyk op, kyk op
[Chorus]
Dis ‘n genetic verduistering
Jy sal gou van die trein moet spring
Voor jy sit in ‘n inrigting
Wag, wag wat?
[Verse 7]
Tannie asseblief, alles wat blink maak siek
Dis ‘n nuwe generasie, van pop musiek
Jy kan ons nie keer nie, ons heupe beheer nie
So join maar op die dansvloer, saam al die freaks
Written by: Augusta Zietsman, Garick Jones, Richard Staub
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...