album cover
Sweef
album cover
Sweef was released on March 3, 2023 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Vreemdeling
March 3, 2023
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM117
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Hande om my nek
My naam uit jou mond
Ons droom in die lug
Oooh
En sit vas op die grond
[Verse 2]
As die maanlig kom
Sal jy by my wag vir die oggend son?
Ons moet een of ander tyd terug aarde toe kom
[Verse 3]
Want skat ek sweef vir nou
Sy sê maak oop jou hart, ooh
Want ek sweef vir jou
Sy sê maak oop jou hart, ooh
[Verse 4]
Sit ons op die grond
Sigaret in my mond
Sy droom in die lug
Oooh
En sit vas op die grond
[Verse 5]
As die maanlig kom
Sal jy by my wag vir die oggend son?
Ons moet een of ander tyd terug aarde toe kom
[Verse 6]
Want skat ek sweef vir nou
Sy sê maak oop jou hart, ooh
Want ek sweef vir jou
Sy sê maak oop jou hart, ooh
[Verse 7]
Want skat ek sweef vir jou
Sy sê maak oop jou hart, ooh
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...