Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

Basjan was 'n stadsjaap 'n boerseun van die kaap Sandra was van die platteland van 'n plaas naby de aar Basjan het al als probeer om haar hart te steel Maar Sandra soek net boerseun en wou van jan niks weet Basjan gryp toe sy kitaar en begin daar iets speel Hy trek daar los en begin toe sy liefdeslied te deel 1, 2, 3 As dit 'n boer is wat jy soek is dit 'n boer wat ek sal wees Met John Deere trekker sal ek ry, met kakie tot my knieë My pere is gesond en my damme is nooit leeg As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat ek sal sees As dit 'n Boer is wat jy Basjan kyk vir Sandra en hoor wat gaan vir wat Hy sien net trane rol van haar oë af tot haar Wang Basjan vra toe wat mekeer maar Sandra kyk net weg Sy bou haar moed, haal af sy hoed en begin iets te sê Basjan ek is jammer as ek jou hart gaan breek maar my Hart hoort reeds aan iemand en sy naam is Hendrik Frederik Hy is net die Boer vir my en ek se dit nou Ja hy't my gevra om te trou Ja hy't my gevra om te trou Basjan was vreeslik hartseer toe hy gehoor het Sandra gaan nou trou En om afskeid van ou Sandra te neem het hy Besluit om nog een lasste maal sy liefdeslied the deel: 1, 2, 3 As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat Moet wees Met John Deere trekker sal hy ry met kakie tot sy knieë Ek hoop sy pere is gesond en sy damme is nooit leeg As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat hy moet wees As dit 'n Boer is wat jy soek is dit 'n Boer wat hy moet wees 1, 2, 3 oohhhh
Writer(s): Du Plessis Jean Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out