album cover
Zero Illusions
334
Rap
Zero Illusions was released on November 18, 2022 by Planet Awesome as a part of the album Volksvreemde Vertalings (Deluxe)
album cover
Release DateNovember 18, 2022
LabelPlanet Awesome
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM104

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bittereinder
Bittereinder
Performer
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Sampler
Jaco Van Der Merwe
Jaco Van Der Merwe
Lead Vocals
Louis Minnaar
Louis Minnaar
Sampler
COMPOSITION & LYRICS
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Songwriter
Jaco Van Der Merwe
Jaco Van Der Merwe
Songwriter
Louis Minnaar
Louis Minnaar
Songwriter

Lyrics

[Chorus]
Ek is die wêreld (Zero illusions)
Alles word helder (Zero illusions)
Kan jy my nog hoor? (Zero illusions)
Sing it asof jy dit glo (Zero illusions)
[Verse 1]
Like a typical millennial I resolutely refused to believe that I couldn't be unique
But my planetary travels have confused me, there's a new stream where these views used to be
Up in '83, a senior on the scene, old enough to recollect my life without a newsfeed
Young enough to concede Little Simz' monarchy of course she can be king, if I can be a queen
Long live Freddie Mercury, two thousand and nineteen, my life has been a highlight like a raisin in the muesli
Occasionally unlucky, like picking fights with Bruce Lee, a battle that's comparable to scrambling with Tumi
Nee, nee, nee, moenie, moenie, moenie, 'n hele flippin vers in n ander taal doen nie
Many expectations, carving out my ID, binary logic well and truly behind me
[Chorus]
Ek is die wêreld (Zero illusions)
Alles word helder (Zero illusions)
Kan jy my nog hoor? (Zero illusions)
Sing it asof jy dit glo (Zero illusions)
[Chorus]
Ek is die wêreld (Zero illusions)
Alles word helder (Zero illusions)
Kan jy my nog hoor? (Zero illusions)
Sing it asof jy dit glo (Zero illusions)
[Verse 2]
Ek is wat ek is, in 'n splitsekonde selfbewus, heeltemal tweetalig, this is what my rhythm is
Knowledge of self is like life after death, the truth of my irrelevance is al wat ek het
Ek's 'n stem in die ruimte, as jy my hoor is ek bly, maar ek het zero illusions oor die wêreld sonder my
Noem my bittereinder, ek hou maar aan baklei, met my vuis in die lug en 'n tong wat wil sny
En 'n song wat ek skryf vir die mense wat verstaan
Jy doen mos wat jy kan tot dit jou tyd is om te gaan
Ek doen hierdie al lank genoeg
Kilometers sweet en spoeg
[Verse 3]
Dis cool, ek hoef nie meer myself te bewys nie, the proof is in the pudding en my rhymes is moerse tasty
Die shit is eintlik crazy, wie kon dit sien kom, huh?
'n Wit seun van Pretoria met hip-hop in sy longe
[Chorus]
Ek is die wêreld (Zero illusions)
Alles word helder (Zero illusions)
Kan jy my nog hoor? (Zero illusions)
Sing it asof jy dit glo (Zero illusions)
[Chorus]
Ek is die wêreld (Zero illusions)
Alles word helder (Zero illusions)
Kan jy my nog hoor? (Zero illusions)
Sing it asof jy dit glo (Zero illusions)
[Chorus]
Zero illusions
Zero illusions
Zero illusions
Zero illusions
Written by: Jaco Van Der Merwe, Louis Minnaar, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...