album cover
Lief (Live)
album cover
Lief (Live) was released on December 16, 2022 by Warner Music Africa as a part of the album Live
AlbumLive
ReleasedDecember 16, 2022
LabelWarner Music Africa
LanguageEnglish
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

My vrese is vergete,
met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter,
as jy vertoef by my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na
alles wat gebeur het
Al wat ek vra
is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe
ons net ons kon wees
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Written by: Jacob Swann
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...