album cover
Klaar Geweet
2,187
Afrikaans
Klaar Geweet was released on October 11, 2024 by Warner Music Africa as a part of the album Klaar Geweet - Single
album cover
Release DateOctober 11, 2024
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lisie Basson
Lisie Basson
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Lisie Basson
Lisie Basson
Songwriter
Isabella Coleske
Isabella Coleske
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
In die eerste oomblik het ek klaar geweet
Net daai kyk in jou oë toe ek verby sweef
Het gehoop jy sien my raak soos ek vir jou
[Verse 2]
Sien jy loer van vêr af, ek het klaar vergeet
Wat ek hier wou doen, ek verloor beheer
Sê jy voel ook dit wat ek nou voel vir jou
[Verse 3]
En dis al wat ek wil vra
Sal jy my op jou hande dra
[Verse 4]
Jy weet
Wat jy doen aan my net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 5]
En ek weet
Wat ons nou kan doen
Stap vir stap ek wys jou hoe
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 6]
Was nie lank totdat jy toe hier voor my kom staan
Voel ek ken jou al vir ewig, was die net by kans
Miljoene gesprekke, ek kan ons twee sien
[Verse 7]
Nou's dit ons teen die wêreld in ons eie verhaal
Alleen wees weg want jy's altyd daar
Niks minder as alles, dis wat jy verdien
[Verse 8]
En dis al wat ek wil vra
Sal jy my op jou hande dra
[Verse 9]
Jy weet
Wat jy doen aan my net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 10]
En ek weet
Wat ons nou kan doen
Stap vir stap ek wys jou hoe
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 11]
Want jy weet ons kan niks keer
Dit gebeur, ek het klaar geweet
[Verse 12]
Ek weet, hm hm hm hm hm
En ons weet, hm hm hm hm hm
En ek weet wat jy weet net jy weet
[Verse 13]
Jy weet
Wat jy doen aan my net
Jy weet
Hoe om my hart te kry
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 14]
En ek weet
Wat ons nou kan doen
Stap vir stap ek wys jou hoe
Bly by my, by my net hier styf teen my
[Verse 15]
Want jy weet ons kan niks keer
Dit gebeur, ek het klaar geweet
[Verse 16]
En jy weet ons kan niks keer, ek het klaar geweet
Written by: Isabella Coleske, Lisie Basson
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...