album cover
Milo Milkshake
45
Folk
Milo Milkshake was released on December 2, 2022 by Stofskrif as a part of the album Milo Milkshake - Single
album cover
Release DateDecember 2, 2022
LabelStofskrif
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM103

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Christi van Niekerk
Christi van Niekerk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

Ek en jy kom al 'n lang pad saam
En ons droom onder dieselfde maan
Ons het al geglip en gegly
Deur alles bymekaar gebly
Ek en jy
Want ons is avo op 'n crispy broodjie
Milo milkshake met 'n strooitjie
Oe nana
Jy maak my lag
Oe la laat
In die nag
Ek gee 'n stukkie van my hart vir jou
Jy loop met hom rond op jou mou
Ons het al ons klippe gekou
Nog altyd op mekaar vertou
Hoor my nou
Ons is avo op 'n crispy broodjie
Milo milkshake met 'n strooitjie
Oe nana
Jy maak my lag
Oe la laat
In die nag
Dans ons tot die son opkom
Dou voor dag begin ons blom
Oe nana
Jy maak my lag
Oe la laat
In die nag
Want ons is avo op 'n crispy broodjie
Milo milkshake met 'n strooitjie
Oe nana
Jy maak my lag
Oe la laat
In die nag
Written by: Christi van Niekerk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...