album cover
Klop
1,287
Pop
Klop was released on November 15, 2024 by Stam Records as a part of the album Klop - Single
album cover
Release DateNovember 15, 2024
LabelStam Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM99

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Christi van Niekerk
Christi van Niekerk
Songwriter
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Songwriter

Lyrics

Is jou wekker gestel
Om my op die langpad te bel
Sal jy die geraas afsit om te bid
Dat ek veilig sal ry
(Ooh Ooh Ooh)
Tot ek jou weer kry
In die hartjie van die Vrystaat
Sal jy solank die ketel kook
Om koffie te maak
Ek tel die kilo's op my klok
Mens sou sweer ek is laf
Maar die somme klop, klop hier in my kop
Ja die somme klop, klop hier in my kop
Lada Da da Da da
(Hey Hey Hey Hey)
Lada Da da da Da da Lada
Lada Da da Da da
(Hey Hey Hey Hey)
Lada Da da da Da da Lada
Ons dae word af getel
Pad raak korter, stories langer
Sal jou nog vertel
Het jy onthou om jou briefie oop te vou
Daai een met die liedjie net vir jou
Tot ek jou weer
Kry in die hartjie van die Vrystaat
Sal jy solank die ketel kook
Om koffie te maak
Ek tel die kilo's op my klok
Mens sou sweer ek is laf
Maar die somme klop, klop
Hier in my kop
Ja die somme klop, klop hier in my
Kop in die wolke, ek sweef
Maak geen beloftes ek weet
Maar die somme hou aan klop
Hulle klop hier in my kop
Hulle klop, klop, klop hier in my kop
Hulle klop, klop, klop hier in my kop
Tot ek jou weer kry
In die hartjie van die Vrystaat
Sal jy solank die ketel kook
Om koffie te maak
Ek tel die kilo's op my klok
Mens sou sweer ek is laf
Maar die somme klop, klop hier in my kop
(Tot ek jou weer kry)
Ja die somme klop, klop hier in my kop
(Tot ek jou weer kry)
Klop, klop, klop hier in my kop
(Tot ek jou weer kry)
Ja die somme klop, klop hier in my kop
Written by: Christi van Niekerk, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...