album cover
Karla
153
Folk
Karla was released on September 1, 1992 by Platinum Music Management as a part of the album As Almal Ver Is
album cover
Release DateSeptember 1, 1992
LabelPlatinum Music Management
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM138

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Daar is 'n meisie soos 'n fee
Wat my die wysie en woorde gee
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 2]
'n Speelkitaartjie toor musiek
Op net een snaartjie, manjifiek
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 3]
Sy maak my woorde en sy sing
Ek vind akkoorde sonderling
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 4]
Soos 'n tinktinkie, so fyn is sy
Maar om haar pinkie draai sy my
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
[Verse 5]
Want saam met Karla wen ek grond
Word elke dag 'n klein verbond
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...