album cover
Irma
101
Folk
Irma was released on September 1, 1992 by Platinum Music Management as a part of the album As Almal Ver Is
album cover
Release DateSeptember 1, 1992
LabelPlatinum Music Management
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM112

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Eers was alles, alles donker
Om my was dit nag
Toe begin 'n liggie flonker
En skielik was dit dag
[Verse 2]
En die nag het gekom, maar die son het gebly
En die branders het stom oor die rotse gegly
In die reënboog se glans, want die maan het gedans
En die wêreld was bly oor dié nuwe gety
En die rede is jy
Irma, dis jy
[Verse 3]
En die dag het gekom, want die donker is dood
En die lig is alom en waar lig is, is hoop
Ook al word die hart bang vir die jare se gang
En die vreugde sal bly, al gaan alles verby
Want die vreugde is jy
Irma, dis jy
[Verse 4]
En die dag het gekom, want die donker is dood
En die lig is alom en waar lig is, is hoop
Ook al word die hart bang vir die jare se gang
En die vreugde sal bly, al gaan álles verby
Want die vreugde is jy
En die vreugde sal bly, al gaan alles verby
Want die vreugde is jy
Irma, dis jy
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...