album cover
Lekker Hou
191
Hip-Hop
Lekker Hou was released on January 6, 2023 by Augusta Zietsman as a part of the album Lekker Hou - Single
album cover
Release DateJanuary 6, 2023
LabelAugusta Zietsman
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM80

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sossi
Sossi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Augusta Zietsman
Augusta Zietsman
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Jy moet jou kom lekker hou
[Verse 2]
Excuse me, as jou ma dink ek's rude
Maar ek's opsoek na 'n dude, hy verskaf dwelms op die platteland
Loop rond soos 'n pimp uit die 80's
Nee allemagtig, jou sussie sê "Hy's pragtig"
[Verse 3]
Tragies maar ek sal hom moet vind
Dis sy menings wat my bind aan die wêreld my kind
Dis sy filosofie, 'n psychology
Platter van simplicity
[Chorus]
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
[Verse 4]
Accuse me maar ek het lankal ophou deal eek lees nou Danielle Steel
Self published in die klein koerant
Ek kort nie jou approval nie
Jy's 'n fallacy nes die hemel op die platteland
[Verse 5]
Luister, luister maak jou ore tuit
Ek blaf nie ek byt, wees eerder bang as spyt
As jy van my beats hou, hier's iets om aan te kou
Kook en geniet my ou
[Chorus]
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
[Verse 6]
Ai kind die vrede is verniet, tug jouself oor die verdriet
Want met omkyk wyk die werklikheid jouself in die voet geskiet
Al is die waarheid beskikbaar verklaar aan my die onsigbaar
Dis die wenner wat die storie vertel en so skep jy jou eie hel
Skryf ‘n wens op die pens van die mooi meta man
En in die mean time less screen time en onthou
Jy moet jou kom lekker hou
[Chorus]
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Jy moet jou kom lekker hou
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...