Lyrics

Monitor al my gevoelens As ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel Vir jou Monitor al my bedoelings Jy weet jy maak my heel Ek bou nog 'n kasteel Vir nou Wie het jou die reg gegee Om my kop oor jou te breek En jou mond met myne af te vee Wie het jou die reg gegee Om my kop so rond te neek En die mure om my af te breek Monitor al my gevoelens As ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel Vir jou Monitor al my bedoelings Jy weet jy maak my heel Ek bou nog 'n kasteel Vir nou Dis deel van die toneel Ek weet, ek weet dit raak te veel Vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel Jy moet die hoofkarakter speel Vir nou Dalk het ek opgefok Sal stop Ek jok ek kan nie Ek het die nooit beplan nie Wie het jou die reg gegee Om my hartslag op te neek Jy sit vas in my reëls Monitor al my gevoelens As ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel Vir jou Monitor my by bedoelings Jy weet jy maak my heel Ek bou nog 'n kasteel Vir nou Dis deel van die toneel Ek weet, ek weet dit raak te veel Vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel Jy moet die hoofkarakter speel Vir nou Hey Kan ons oor begin Ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het Okay Ek laat jou weer in Maar los die woorde waarmee jy my getoor het Dis deel van die toneel Ek weet, ek weet dit raak te veel Vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel Jy moet die hoofkarakter speel Vir nou Monitor my nou
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out