album cover
Spoed (Radio Edit)
On Tour
album cover
Spoed (Radio Edit) was released on September 12, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Spoed - Single
September 12, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM148
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Tyd om groot te word
Tyd om op te kyk
Ek is vry maar
Kyk wat kos dit my
Lewe sterk en
Dit voel onwerklik
26 maar ek voel al amper 30
[Verse 2]
Nog 'n aand uit
Opgewonde
Nog 'n sound check
Nog n rondte
Ek is broke maar
Ek is cool hoor
Al my helde is losers
[Chorus]
Lewe op
Spoed
Sweet en
Bloed
Sonder 'n padkaart of sein
Dis Hemel op die highway
Spoed
[Verse 3]
Kry 'n tattoo
Voordat ons waai
Dude, my charger
Ons moet omdraai
Nog 'n Red Bull
Vir die lang pad
Nog 'n classic garage pie
[Chorus]
Lewe op
Spoed
Sweet en
Bloed
Sonder 'n padkaart of sein
Dis Hemel op die highway
Spoed
Spoed
[Bridge]
En ek kom altyd moeg van 'n vakansie af
En as jy my ooit soek’s ek seker op die pad
Dis chaos in die hotelkamer gang
Ek lewe in 'n bus
Ek dink ek hou daarvan
[Chorus]
Spoed
Sweet en
Bloed
Sonder 'n padkaart of sein
Dis Hemel op die highway
Spoed
Sweet en
Bloed
Sonder 'n padkaart of sein
Dis Hemel op die highway
Spoed
Written by: Cezaan Sonnekus, Marco van Deventer, Ruan Graaff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...