album cover
DOOD
On Tour
album cover
00:00
01:00
01:10
01:15
01:55
02:05
03:10
00:00
03:25
Past 7 Days
DOOD was discovered most frequently at around 1 minutes and 10 seconds into the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Banger vir die
As vir die dood
'n Honger man kort nie net brood
Hartklop
Hardop
Banger nou as wat ek was
Al die monsters in my glas
Maak oop
Hardloop
[PreChorus]
Ek is desperaat
Vir die
'n Doodsertifikaat is te duur
[Chorus]
Ek is banger nou vir die as vir die dood
Ek word ouer
Ek word kouer
Maar ek word nie groot
Ek is banger nou vir die as wat ek was
Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas?
[Verse 2]
Maak my bang as jy weg loop
Elke tree verdwyn in rook, pasop
Of pak op
Klanke eggo in my brein
Dronk demone spook in my, versmoor
Of verloor
[PreChorus]
Ek is desperaat
Vir die
'n Doodsertifikaat is te duur
[Chorus]
Ek is banger nou vir die as vir die dood
Ek word ouer
Ek word kouer
Maar ek word nie groot
Ek is banger nou vir die as wat ek was
Kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas?
[PreChorus]
Ek is desperaat vir die
'n Doodsertifikaat is te duur
[Bridge]
Ek is banger nou vir die as vir die dood
Ek word ouer, ek word kouer maar ek word nie groot
[Chorus]
Ek is banger nou vir die as vir die dood
Ek is banger nou
Ek word ouer
Ek word kouer
Maar ek word nie groot
Ek is banger nou vir die as wat ek was
Ek is banger nou
En kan jy aflei as ek baklei met geraamtes in my kas?
[Outro]
Ek is desperaat
Vir die
'n Doodsertifikaat is te duur
Written by: Cezaan Sonnekus, Duard Musk, Tasché Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...