album cover
Klein Karoo
71
Adult Contemporary
Klein Karoo was released on November 13, 1978 by The Gallo Record Company Vault as a part of the album Gé Sing TV Treffers
album cover
Release DateNovember 13, 1978
LabelThe Gallo Record Company Vault
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sias Reinecke
Sias Reinecke
Songwriter, Composer
Andre Viljoen
Andre Viljoen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds nog na my verlang
Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon
[Chorus]
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
[Verse 2]
Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan, die wasigheid wat dit ontvou?
So is my heimwee saans na jou daarom kom ek terug na jou (Klein Karoo)
[Verse 3]
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swartberge troon
In die Klein Karoo het jy steeds nog na my verlang
Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon
[Verse 4]
Pluk in die laat middag 'n gousblom af, kyk hoe die blare toe vou
Net soveel dae nog bly nou oor dan is ek weer terug by jou
[Chorus]
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
Written by: Andre Viljoen, Sias Reinecke
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...