Music Video

Drukkie vir 'n Rukkie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandri Hulme
Elandri Hulme
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wentzel Oosthuizen
Wentzel Oosthuizen
Songwriter
Austin Hulme
Austin Hulme
Songwriter
Damian Boyd
Damian Boyd
Songwriter
Elandri Hulme
Elandri Hulme
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Austin Hulme
Austin Hulme
Producer

Lyrics

Sy's Die Girl Van Die Dorp Dalk bietjie te dors Goed groot gemaak Met 'n hart van goud Wat nie kan breek nie Sy is 'n tien Kan regdeur my hart sien Wat ek verdien Sy's die girl van die dorp Groot bok vir sports Dalk bietjie te kort Haar hare glinster In die sekelmaan Ek weet ek gaan My hart op haar Verloor oor en oor Sy soek n drukkie vir 'n rukkie Moenie vir haar skrik nie Sy soek 'n man wat haar kan dra Sy soek 'n drukkie vir n rukkie Moenie vir haar skrik nie Sy soek 'n man wat haar kan dra Ek's die Tjop van die plaas Speel altyd baas en Khaki is my kleur My baartjie mooi geskeer Hier gaan ek weer En Weer En Weer En Weer En Weer Net nog 'n keer Sal grond pad vir jou ry N Hilux vir jou kry Tot in mosselbaai gaan bly 'N Liedjie sit en skryf Oor jou en my Terwyl ons op jou Bakkie sit en vry Hier's daai drukkie vir 'n rukkie Moenie vir my skrik nie Ek is die man wat jou sal dra Hier's daai drukkie vir 'n rukkie Moenie vir my skrik nie Ek is die man wat jou sal dra Veraltyd daar Sal ek jou dra Vir al die dae Ons by mekaar Veraltyd daar Sal ek jou dra Vir al die dae Ons by mekaar Hiers daai drukkie vir 'n rukkie Moenie vir my skrik nie Ek is die man wat jou sal dra Hiers daai drukkie vir 'n rukkie Moenie vir my skrik nie Ek is die man wat jou sal dra
Writer(s): Damian Boyd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out