Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wikus Botma
Wikus Botma
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wikus Botma
Wikus Botma
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jou op ‘n Sondag ontmoet
By die padstal se kroeg
Vir ure gesels
Tot die oggend ons groet
Ons moes huis toe gaan
En dis toe jy vir my sê
Wat van nog net een vir die pad?
[Chorus]
Okay, maar net 'n klein-klein-klein-kleintjie
Jy hoek my met jou lyn-lyn-lyn-lyntjie
As dit is wat jy wil hê, hoe kan ek dan nee sê?
Vir net 'n klein-klein-klein-kleintjie
[Verse 2]
‘n Jaar het gekom
En ‘n jaar het gegaan
Jy lyk steeds so pragtig
As jy voor my staan
Ek wil alles vir jou gee
Die wêreld net vir jou gee
So hier’s vir jou ‘n diamant
[Chorus]
Al is dit net 'n klein-klein-klein-kleintjie
Jy hoek my met jou lyn-lyn-lyn-lyntjie
As dit is wat jy wil hê, hoe kan ek dan nee sê?
Vir net 'n klein-klein-klein-kleintjie
[Bridge]
Ons het vir maande probeer
En nooit opgegee
Goeie dinge vat tyd
Het jy my geleer
Dit was die mooiste ding
Wat ooit met ons kon gebeur
Dit was net altyd ek en jy
[PreChorus]
En nou is daar 'n klein-klein-klein-kleintjie
Maar wat van 'n dosyn-syn-syn-syntjie?
As dit is wat jy wil hê, hoe kan ek dan nee sê?
Vir net 'n klein-klein-klein-kleintjie (Klein-klein-klein-kleintjie)
[Chorus]
Klein-klein-klein-kleintjie
Jy hoek my met jou lyn-lyn-lyn-lyntjie (Lyn-lyn-lyn)
As dit is wat jy wil hê, hoe kan ek dan nee sê?
Vir net 'n klein-klein-klein-kleintjie (Klein-klein-klein-kleintjie)
Ja, nog 'n klein-klein-klein-kleintjie
Jy hoek my met jou lyn-lyn-lyn-lyntjie (Lyn-lyn-lyn)
As dit is wat jy wil hê, hoe kan ek dan nee sê?
Vir net 'n klein-klein-klein-kleintjie
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Nathan Woodman, Wikus Botma
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...