album cover
Probeer
album cover
00:45
01:05
03:05
00:00
03:44
Past 7 Days
Probeer was discovered most frequently at around 1 minutes and 5 seconds into the song during the past week

Lyrics

[Verse 1]
Ek het probeer maar dit maak te seer
Ek sweer ek het probeer maar dis die laatste keer
En ek voel hoe jy langs my rondrol
Want ek wil weghol na 'n plek ver van hier
Ek het probeer
[PreChorus]
En ek ween tot die son opkom, die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid, tevrede in naïwiteit
[Chorus]
En ek lag daardie jakkals weg
Sy byt plek los ’n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk swaar aan daai bedoelde koel
[Verse 2]
Ek het probeer maar jy’t my ignoreer
Ek sweer ek het probeer, nou sal jy moet leer
Dat die lig wat ek in my ronddra is vrek swaar
En jy’t finaal jou vingers verband
Ek het probeer
[PreChorus]
En ek ween tot die son opkom, die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid, tevrede in naïwiteit
[Chorus]
En ek lag daardie jakkals weg
Sy byt plek los ’n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk swaar aan daai bedoelde koel
[Verse 3]
(As jy weer val)
(Wie sal jou vang?)
(As jy weer val)
(Wie sal na jou verlang?)
As jy weer val
Wie gaan jou vang?
As jy weer val
Sal ek bietjie verlang
[PreChorus]
En ek ween tot die son opkom, die skare sal my pyn vermom
Gelukkig in hardkoppigheid, tevrede in naïwiteit
[Chorus]
En ek lag daardie jakkals weg
Sy byt plek los ’n nare vlek
Ontnugtering bring meegevoel
Sluk swaar aan daai bedoelde koel
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...