album cover
Horison
album cover
Horison was released on June 23, 2023 by Augusta Zietsman as a part of the album Breekgoed - EP
ReleasedJune 23, 2023
LabelAugusta Zietsman
BPM77
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Toe jou laaste strale oor my horison sink
En ek elke oomblik gou wil opdrink
Jy’t gesê ek’s maar net ’n simpel kind
Verslaaf aan rook en dinge oordink
[Verse 2]
Leer my weer om toe oë te dans
Want ek’s moeg gesoek na nog net een kans
Jy’t gesê daar’s ’n kollig net op my
Ek kan gevind word tussen al die sotterny
[Verse 3]
Dronk op die idee dat ons die Heilige grap gaan vang
Te jonk te ver gekom om onsself oor die afgrond te hang
[Chorus]
So bly net ’n bietjie bly so bietjie langer myne
Bly net ’n bietjie bly so bietjie langer myne
[Verse 4]
Jy’t gesê ek’s besitlik en bederf
En ek soebat ‘vat dit alles terug’
[Verse 5]
Nou is onthou al wat ons het om te vertrou
Die geheime op die vloer geval en die stukkies is te klein om op te tel
[Chorus]
So bly net ’n bietjie bly so bietjie langer myne
Bly net ’n bietjie bly so bietjie langer myne
[Verse 6]
Jy’t gesê ek’s maar net ’n simpel kind
Verslaaf aan rook en dinge oordink
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...