album cover
Soetsmag
album cover
Soetsmag was released on June 23, 2023 by Augusta Zietsman as a part of the album Breekgoed - EP
ReleasedJune 23, 2023
LabelAugusta Zietsman
BPM77
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Iewers skuins na middernag het jy jou vingers om my hare gebind
Dag het die duiwelsraad oopgekraak en die lig het ons altwee verblind
[Verse 2]
Ek wens jy was 'n lied aan my wat ek oor en oor kon sing
In die uur van die donker dors het jy my tyd gemors
[Chorus]
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan
[Verse 3]
Jou mond was ’n lokval jou woorde was kul
Op elke hartsnaar mooi gespeel
Eendag sal jy ook verstaan
Hoekom ek so na dooies verlang
[Verse 4]
Ek wens ek was 'n lied aan jou wat jy oor en oor moes sing
In die uur van die donker dors het jy ons tyd gemors
[Chorus]
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan
[Verse 5]
Hou my vas ek kry jou tussen die lakens
Jy het my verras gemartel in ’n dwaas in
Toe die son op kom staan ek steeds hier verstom
[Chorus]
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
Soetsmag laat my lag in die aand
As die oggend kom kan jy weer gaan
As die oggend kom kan jy weer gaan
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...