album cover
Die Verte in
46
On Tour
Pop
Die Verte in was released on October 13, 2023 by JNDR Musiek Pty Ltd as a part of the album Die Vallei
album cover
Release DateOctober 13, 2023
LabelJNDR Musiek Pty Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek hou van die gedagte
Soos in 'n verhaal
Dat jy hier naby is
Onder hierdie boom
En in die verte
Daar waar die sterre is
En alles tussen in
[PreChorus]
Niks is verlore nie
As ek kyk
As ek kyk na jou
Sonder gerugte
Is dit 'n werklikheid
[Chorus]
My oë
Is stil vanaand
En ek staar in die verte in
'n Luitoon vol hoop
In die wind
En ek is
Waar jy is
[Verse 2]
Anderkant hierdie waterval
Vanuit my oë
Sprei daar 'n werklikheid
Wat ek om my bou
Is in die stilte
Na die swaarkry
Is daar sekerheid?
[PreChorus]
Niks is verlore nie
As ek kyk
As ek kyk na jou
Sonder gerugte
Is dit 'n werklikheid
[Chorus]
My oë
Is stil vanaand
En ek staar in die verte in
'n Luitoon vol hoop
In die wind
En ek is
Waar jy is
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...