album cover
Kasteel
10
On Tour
Pop
Kasteel was released on October 13, 2023 by JNDR Musiek Pty Ltd as a part of the album Die Vallei
album cover
Release DateOctober 13, 2023
LabelJNDR Musiek Pty Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM73

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter
Leon Gropp
Leon Gropp
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Stuur vir my 'n gedagte as ek kan nie meer dink nie
Jy kon my altyd al, kon my altyd optel
Ek onthou 'n keer of twee dat ek nie wou aangaan nie
[Verse 2]
Ek lê en luister snags naar die verlate kuslyn
Anders spreek oor wat ek is bly
'n Uur van sand, wat glip glip gly
Glip glip gly deur ou glas
[Chorus]
En ek blaas my warm asem
Teen die koue wat jou wange verbleek
Jy vlug saam met jou die vertes in
Naar die plekke waar jy jou hart wegsteek
En alles het jy hier om jou opgebou
Om die wêreld uit jou kasteel te hou
Nou dwaal jy deur die gange van jou onthou
Maar jou hart bly toe gesluit
[Verse 3]
Ek kyk naar die wêreld met 'n ander lens
Jy't geen idee van wat werkelik om my aangaan
En dan onthou ek tyd is nooit vir jou en my dieselfde nie
[Verse 4]
Staar ek bloot naar die kosmos in 'n glas
Branders breek dis eb en vloei oor my
En ek wens ek kon vlieg, nog hoog, hoog, hoër
Hoog, hoog, hoër, naar die verlaterny
[Chorus]
En ek blaas my warm asem
Teen die koue wat jou wange verbleek
Jy vlug saam met jou die vertes in
Naar die plekke waar jy jou hart wegsteek
En alles het jy hier om jou opgebou
Om die wêreld uit jou kasteel te hou
Nou dwaal jy deur die gange van jou onthou
Maar jou hart bly toe gesluit, hm-hm
[Verse 5]
Wie is
Wie is
Wie is
Wie is jy dan?
[Verse 6]
Wie is
Wie is
Wie is
Wie is jy dan?
[Verse 7]
Ek lê en luister snags naar die verlate kuslyn
Anders spreek oor wat ek is bly
'n Uur van sand, wat glip glip gly
Glip glip gly deur ou glas
Written by: Jacques Gerhard De Villiers, Leon Gropp
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...