album cover
Arende
1,206
Pop
Arende was released on October 13, 2023 by JNDR Musiek Pty Ltd as a part of the album Die Vallei
album cover
Release DateOctober 13, 2023
LabelJNDR Musiek Pty Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM141

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Die somereën verander in 'n magtige vors
Ek is blinkgewas en uitgesort
Dis wanneer jy my vind in my geliefste gelaat
In die velde wat roep jy's nooit agtergelaat
Ek wil vir altyd hier bly
[Verse 2]
Die uitsig oor jou wydtes word 'n pelgrim se lig
Word 'n lyn van moed oor my gesig
Ek koester die gedagte dat jy eens met my was
En die vooruitsig dat jy vir my wag
Ek wil vir altyd hier bly
[Verse 3]
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil leef, ek wil jaarringe in 'n oorvloed los
Ek het jou ver gelos
[Verse 4]
'n Blye aardsensemble in die kroon van die dag
'n Gelykheid sterrestelsel oor die span van die nag
Die diep en ryk gedagte in 'n mens in verweef
Oh-oh-oh ek wil saam met jou leef (Ek wil saam met jou leef)
[Verse 5]
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil vir altyd hier bly waar die lig in skoon strome val om my
Ek wil leef, ek wil jaarringe in 'n oorvloed los
[Verse 6]
Drome voel soos geheime
En droë vooruitsig
Die blou lug, die groen gras, die lewe wat wag
Sprei maar jou vlerke soos die arende
Want ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Ek het weer onthou
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...