album cover
Polo
341
Afrikaans
Polo was released on October 13, 2023 by Afrikaans Jol Musiek as a part of the album Voor Ons Groot Word
album cover
Release DateOctober 13, 2023
LabelAfrikaans Jol Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM171

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy soek 'n melodie
Sy wil seker maak of jy haar woorde glo of nie
Are you there for me?
Jammer ek is dronk maar ek bel vir jou
Ek loop deur die hel vir jou
Jy try speel dit af maar ek is meer as net 'n pel vir jou
[Verse 2]
Glo maar wat jy wil
Elke aand die selfde plek net die gesigte gaan verskil
En jy druk nogsteeds die Polo want jy chase nog na die thrill
En jy luister nie so baie want jy doen net wat jy wil
So ek praat nie meer so baie maar jy sê dis bietjie stil
Wat jy sê moet jy bedoel
Want ek's deurmekaar oor wat jy vir my sê jy vir my voel
Ek het lanklaas love op my lys gehad
Maar die tyd loop uit en dis dalk te laat
[Verse 3]
En nou's die glase leeg, stukkend, hart gebreek
Ek weet dit voel dalk reg maar dit is so verkeerd
En ek het klaar geweet
Al na die eerste keer
Di's 'n ander meisie maar selfde shit gebeur
[Verse 4]
Ek wil iets skep
Ek wil iets vorm
Verskoon as ek stil raak voor die woorde my oorstorm
Breek jou norm
En druk op my nommer
Jou hart is veiling hier moet jy nooit bekommer
[Verse 5]
Uit genade
Ek wil lewe to daar vrede is op aarde
Groot praat huh?
Ek kyk deur al die skare
Dominees en rastavare
Almal luister toe oë want ek rap nie met gebare
[Verse 6]
Oh shit, genade
Waarso is jou waarde?
My kop is in die wolke bring my nader aan die aarde
Bou haar mure hoog en sy's heavily gewapen
Sy lewe vir die nag so geen wonder eke slaap min
[Verse 7]
Sy soek 'n melodie
Sy wil seker maak of jy haar woorde glo of nie
Are you there for me?
Jammer ek is dronk maar ek bel vir jou
Ek loop deur die hel vir jou
Jy try speel dit af maar ek is meer as net 'n pel vir jou
[Verse 8]
Glo maar wat jy wil
Elke aand die selfde plek net die gesigte gaan verskil
En jy druk nogsteeds die Polo want jy chase nog na die thrill
En jy luister nie so baie want jy doen net wat jy wil
So ek praat nie meer so baie maar jy sê dis bietjie stil
Wat jy sê moet jy bedoel
Want ek's deurmekaar oor wat jy vir my sê jy vir my voel
Ek het lanklaas love op my lys gehad
Maar die tyd loop uit en dis dalk te laat
Written by: William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...