Lyrics

Hello Ek wil net inloer Hoor hoe gaan dit Ek weet dis al 'n paar maande vanaf ons laas gepraat het Maar Ek onthou nog wat jy gesê het Wil net weet of jy dit nog steeds glo Sê my is dit beter nou Alles beter nou Ek weet dis alles beter nou Ek's bly jy's mal weer al is dit oor 'n ander ou Weet kon nie werk nie, wens dit kon net langer hou Jy sê ek't verander um ek wil net weet wanneer though Even is my smile fake, ek kan jou niks anders hou Ek fokken belowe jou Ek probeer my bes maar die wonde is nog bietjie rou Vergeet van die bad times asof ek nie kan onthou Asof ek nie elke liewe dag nog sit en dink aan jou Dit moes nie wees Ons het gedroom ek met my cuffed up jeans en jy met jou kroon Wêreld kwaad, geweer gerig, solank jy my het want ek het jou terug Vinnig opgesom ons was 'n bietjie jonk Ek was baie dom en ook 'n bietjie dronk Was ek gereed Eerlik waar glad nie, maar ek kon nie vinniger my tasse pak nie Ek moet weg kom klim nou op 'n ander pad Alles wat ek nodig het, alles anders afgepak Ek moet weg kom ek sien nie meer plek vir twee Alles wat jy nodig het, jy kon nie jou woorde gee Sê is dit beter nou Alles beter nou Ek weet dis alles beter nou Alles beter nou Ek weet dis alles beter nou Alles beter nou Ek weet dis alles beter nou
Writer(s): William Henru Ekkerd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out