album cover
Mx Afskeid
251
Afrikaans
Mx Afskeid was released on October 13, 2023 by Afrikaans Jol Musiek as a part of the album Voor Ons Groot Word
album cover
Release DateOctober 13, 2023
LabelAfrikaans Jol Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM154

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy wou alles wees, net nie laat nie
Weet iemand waar's die after party?
Dit vat soveel, soveel, soveel moeite om 'n smile te dra
Hoor hoe almal vra
[Verse 2]
Is jy okay?
Ek het my ure in gekry
Ek's altyd maar so moeilik, hou van overcomplicate
Ek's die tipe ou wie niemand mee relate
Maar ek daag op met die mooiste date
[PreChorus]
Jy dog jy gaan anders voel as jy anders lyk
Jy't jou hare bo jou collarbone gesny
Maar ek dink dis okay
Want jy gaan nooit weer na daai fotos kyk
[Chorus]
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste dans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ons het so maklik gesmile op matriekafskeid
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste dans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
[Verse 3]
Ek het op gedaag, bietjie laat, dis watokal
Eers die kar weer jump gestart in die straat, jy weet hy sukkel
Toe jy smile vir die pictures en so saggies giggel
Dink jy nog so baie oor daai aand, want ek doen dikwels
Oor die tande met die draadjies
Jy loop in my paadjie
Pelle vat om padtjies maar ek is heel oraait hier
Vat jou by die hand net vir 'n laaste spin
Soos daai aand in die sitkamer toe dit als begin
[PreChorus]
Jy dog jy gaan anders voel as jy anders lyk
Jy't jou hare bo jou collarbone gesny
Maar ek dink dis okay
Want jy gaan nooit weer na daai fotos kyk
[Chorus]
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste dans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ons het so maklik gesmile op matriekafskeid
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste dans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
[Verse 4]
Jy't so uit gesien, iets om aan vas te hou
Met jou rooi rok, ag roes bruin, ja ek onthou
Wou jy dit anders hê, 'n ander hanger om jou nek?
Dink jy nog aan hoe ek lyk, met suit en tie en sigaret?
Want jy was perfek
[PreChorus]
Jy dog jy gaan anders voel as jy anders lyk
Jy't jou hare bo jou collarbone gesny
Maar ek dink dis okay
Want jy gaan nooit weer na daai fotos kyk
[Chorus]
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste kans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ons het so maklik gesmile op matriekafskeid
Ek hoop dit eindig nooit
Ek hoop jy sal bietjie langer bly
Gee my net 'n laaste dans, gee my net 'n bietjie tyd
Bietjie tyd
Ek haat matriekafskeid
Written by: William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...