album cover
Vinnige Soen
album cover
Vinnige Soen was released on November 24, 2023 by Warner Music Africa as a part of the album Helemal
AlbumHelemal
November 24, 2023
LabelWarner Music Africa
BPM106
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jou daar ontmoet dit was'n vinnige soen gewees
Wie sou kon dink die regte tyd, regte plek te wees
Ligte kom dans hier in my kop elke aand jy weet
Jy weet ek's alleen maar ek's alleen saam met jou
[Verse 2]
En ek kan voel hoe my hart klop
Vinnig en vinniger
Wil weet hoe jy voel
En of jy dit onthou
[Chorus]
As my kop weer draai dan sak die ligte op jou en
As hy jou verraai dan staan ek net hier vir jou en
Ek weet jy't vergeet en ek moes dit geweet het
Dat daai vinnige soen, daai vinnige soen my gebreek het
My gebreek het
[Verse 3]
Jou by hom gesien, dit het my hart weer in twee geskeer
My vriende sê my pel jy moet aanbeweeg
En al die tyd dink jy nie ek probeer
[Chorus]
En as my kop weer draai dan sak die ligte op jou en
As hy jou verraai dan staan ek net hier vir jou en
Ek weet jy't vergeet en ek moes dit geweet het
Dat daai vinnige soen, daai vinnige soen my gebreek het
[Verse 4]
Wil nie so voel nie as jy nie bedoel nie
[Chorus]
En as my kop weer draai dan sak die ligte op jou en
As hy jou verraai dan staan ek net hier vir jou
Ek weet jy't vergeet en ek moes dit geweet het
Dat daai vinnige soen, daai vinnige soen
[Chorus]
En as my kop weer draai dan sak die ligte op jou en
As hy jou verraai dan staan ek net hier vir jou en
Ek weet jy't vergeet en ek moes dit geweet het
Dat daai vinnige soen, daai vinnige soen my gebreek het
Ooh, oh-oh my gebreek het
Written by: Chris Steyn, Isabella Coleske
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...