Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Banjo
Chris Steyn
Lead Vocals
Georic Lomas
Background Vocals
Marco van Deventer
Background Vocals
Bartlo Visagie
Acoustic Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Jason Moser
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bartlo Visagie
Producer
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
As jy heeldag lank wil kuier
Moet jy vroeg oggend begin
Maak dit sin
[Verse 2]
My verantwoordelikhede weier
Want dis Vrydag ons wil klink
Maak dit sin
[Verse 3]
Kry jou verskonings bymekaar
Want jy weet wat kom my maat
Ons gaan nou die dorp invaar
[Verse 4]
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie (Babelas)
Heel aand ons gattie stop nie (Maak geraas)
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
[Verse 5]
Vat hom vas
Hy kruip weg vir sy vroutjie (Babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (Maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double want ons
Trek hom plat
[Verse 6]
Trek hom plat
[Verse 7]
Gisteraand was weer 'n oorlog
In die voor rye baklei
Brannewyn
[Verse 8]
Wat's die merk hier op my voorkop
Hoekom's ek in soveel pyn
Madelein
[Verse 9]
Kry jou verskonings bymekaar
Want jy weet wat kom my maat
Ons gaan weer die dorp invaar
[Verse 10]
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie (Babelas)
Heel aand ons gattie stop nie (Maak geraas)
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
[Verse 11]
Vat hom vas
Hy kruip weg vir sy vroutjie (Babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (Maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double want ons
Trek hom plat
[Verse 12]
Dit vat nie baie om 'n klam lappie weer nat te maak nie
Gisteraand Jacques Kallis
Vandag pyn alles
Want ons
[Verse 13]
Trek hom plat
'n Buffel of 'n bokkie
Heel aand ons gattie stop nie
Ek sien die son gaan lê
Die horison sê
[Verse 14]
Vat hom vas
Hy kruip weg vir sy vroutjie (Babelas)
Dra al 'n camo hoedjie (Maak geraas)
Oh hier kom trouble
Ek sien double want ons
Trek hom plat
[Verse 15]
Trek hom plat
Trek hom plat
Trek hom plat
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer