album cover
Eggo
5
Folk
Eggo was released on March 18, 2022 by Mamba Musiek as a part of the album Eggo - Single
album cover
Release DateMarch 18, 2022
LabelMamba Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM146

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andre Juan
Andre Juan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre Juan
Andre Juan
Composer

Lyrics

Daai dag wat jy my hand geneem het
Daai lag wat nogsteeds oor my gedagtes hang
Dis jou groen vervange oë wat my hart gesteel het
Dis jou menswees wat ek so drang
Hier in my hart
Ja hier
Eggo
Eggo binne my
Klop my hart as die dreun versprei
Klank weergalm oral rondom sy
Soos jy nader staan
Brand 'n vuur binne my
Jy's die stem wat my kom vind het en ek die roeper
Jou siel het my geleer om myself te vergeef
Hier in my hart
Ja hier
Eggo
Eggo binne my
Klop my hart as die dreun versprei
Klank weergalm oral rondom sy
Soos jy nader staan brand 'n vuur binne my
Eggo
Eggo binne my
Klop my hart as die dreun versprei
Klank weergalm oral rondom sy
Soos jy nader staan brand 'n vuur binne my
Ohhhh eggo
Eggo binne my
Klop my hart as die dreun versprei
Klank weergalm oral rondom sy
Soos jy nader staan brand 'n vuur binne my
Written by: Andre Juan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...