album cover
Lewe
2
Afrikaans
Lewe was released on September 9, 2024 by Independent as a part of the album Lewe - Single
album cover
Release DateSeptember 9, 2024
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andre Juan
Andre Juan
Performer

Lyrics

Sak vol geld wat ek moet spandeer
Lewe is 'n rollercoaster ry dit weer
Laat my net in en ek is saam
Saam die band gaan ons vanaand weer hard aangaan
Bietjie liefde drink dit weg
Hier is een op almal wat aanhou veg
Rondom jou neem dit in
Laat dit gaan die nag is nog nie verby nie
Ons het nie opvoeding nodig nie
Komplikasies is nie vir my nie
Die aand is lankal nog nie verby nie
Want nog nooit het ek so goed gevoel nie
My lewe lank
Ek wag all my hele lewe lank
Om uit te vind wat ek wil doen
Om iemand net soos jy te soen
My lewe lank
Ek wag al my hele lewe lank
Om uit te vind wat ek wil doen
Om iemand net soos jy te soen
Lewe op die rand, ons kyk nie af nie
Maak geraas want wie gee om
Maak nie saak wie vir ons lag nie
Nou is dit net ek en jy kom kom
Ons het nie opvoeding nodig nie
Komplikasies is nie vir my nie
Die aand is lankal nog nie verby nie
Want nog nooit so goed gevoel nie
My lewe lank
Ek wag all my hele lewe lank
Om uit te vind wat ek wil doen
Om iemand net soos jy te soen
My lewe lank
Ek wag al my hele lewe lank
Om uit te vind wat ek wil doen
Om iemand net soos jy te soen
Ohhhhh
My lewe lank
Ek wag al my hele lewe lank
Om uit te vind wat ek wil doen
Om iemand net soos jy te soen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...