album cover
Rooiroknooi
Pop
Rooiroknooi was released on June 21, 2024 by Elstorm as a part of the album Rooiroknooi - Single
album cover
Release DateJune 21, 2024
LabelElstorm
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elstorm
Elstorm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andries Petrus Els
Andries Petrus Els
Songwriter
Cornelius Pieter Els
Cornelius Pieter Els
Songwriter

Lyrics

Dis kwart oor ses op 'n Saterdagaand
Die son sak stadig maar seker weg
Skielik verskyn 'n glimlag
Veels mooier as die sonsak
Dis die rooiroknooi van my drome
Ek het my lewe lank gewag
Vir hierdie oomblik elke dag
Nou is dit uiteindelik hier
Rooiroknooi, rooiroknooi sy is my
Rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi
Sy is my rooiroknooi, oneindig mooi
Ek het haar gesien toe die son sak op Bloubergstrand
Sy sweef oor die sand soos sy nader kom
Met oë wat skitter soos die sterre moet
En skielik maak dit alles sin
Oor my probleme is ek min gespin
Sy is die rooiroknooi van my drome
Wie sou kon raai drome word waar
Maar liewe genade as jy na my staar
Dan weet ek dit is waar
Rooiroknooi, rooiroknooi sy is my
Rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi
Sy is my rooiroknooi, oneindig mooi
Ek het haar gesien toe die son sak op Bloubergstrand
Rooiroknooi, rooiroknooi sy is my
Rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi
Sy is my rooiroknooi, oneindig mooi
Ek het haar gesien toe die son sak op Bloubergstrand
Written by: Andries Petrus Els, Cornelius Pieter Els
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...