album cover
Slot
4
Rock
Slot was released on February 14, 2025 by Elstorm as a part of the album ...Haal Jou Masker Af! - EP
album cover
Release DateFebruary 14, 2025
LabelElstorm
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM70

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elstorm
Elstorm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andries Petrus Els
Andries Petrus Els
Songwriter
Cornelius Pieter Els
Cornelius Pieter Els
Songwriter

Lyrics

Wanneer die musiek sagter word
Skep dit vir my 'n tyd om terug te dink
Aan al die kere wat ek in my lewe verkeerd was
Ek was baie bang vir die donker
Ek het geglo in 'n pikswart monster
Wie se vingers byna so lank soos myne was
Ek rusteloos in die nag soos dit hom pas
Sy was my eerste ware liefde
Ek het van haar gedroom en die ewige lewe
Ons het uitgemaak, saam het ons albei gekraak
Ek bid snags dat die engele oor haar waak
Ek het wiskunde gedruip met net een punt
Ek het weer probeer en gemisluk met meer as net een punt
Ek moes myself iewers vind
God het 'n plan vir ons lewe
Ons dink ons weet beter
As Hy wat ons gemaak het
Dis tyd dat ons op Hom vertrou
Ons trek ons maskers aan
Beweeg in die verkeerde baan
En hoop vir die beste resultaat
Op onsself maak ons staat
Nou dat die musiek harder is
Skep dit vir my 'n kans om hardop te dink
Was al my foute eintlik net 'n bedekte seën?
En ek vra myself die vrae
Terwyl ek die antwoorde alreeds het
Is ek op regte pad om my toekoms te red?
God het 'n plan vir ons lewe
Ons dink ons weet beter
As Hy wat ons gemaak het
Dis tyd dat ons op Hom vertrou
Ons trek ons maskers aan
Beweeg in die verkeerde baan
En hoop vir die beste resultaat
Op onsself maak ons staat
God het 'n plan vir ons lewe
Ons dink ons weet beter
As Hy wat ons gemaak het
Dis tyd dat ons op Hom vertrou
Ons trek ons maskers aan
Beweeg in die verkeerde baan
En hoop vir die beste resultaat
Op onsself maak ons staat
Foute word gemaak
Die verlede is die verlede
Die toekoms is in jou hande
Written by: Andries Petrus Els, Cornelius Pieter Els
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...