album cover
Manna
album cover
Manna was released on August 14, 2024 by Independent as a part of the album Manna - Single
August 14, 2024
LabelIndependent
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

MANNA
Music and Lyrics by Rudi Claase
©Universal Music Publishing
For Rudi Claase
Almagtige Vader, ons hardloop weg en dan kom trek U ons nader
Almagtige Here, U's lief vir ons en kyk hoe gaan ons tekere
U gee vir my woorde, Musiek die kompas van die Suid tot die noorde
My hart het verander, soos die getye breek op die rug van 'n brander
U liefde is soos manna, wat uit die hemele reen
Ek hoor die woorde, wat U vandag vir my leen
Dit is die Liefde, wat leef in 'n melodie
En dis soos Manna, as ek die wysies hoor
Dit is die engele, dit is 'n goue koor
Dit is soos manna, wat U bring vir my hart vandag
O groot is U hande, U dra die kontinente en al die lande
Ek skie hallejah, as ek in donker Tye sweet vir U hulp vra
Ek hoor as U luister, U gryp my voete, want ek raak die pad byster
Maar o eks vergewe, en daarom dans ek in die wind van die lewe
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...