album cover
Storm
369
Pop
Storm was released on September 27, 2024 by Independent as a part of the album Storm - Single
album cover
Release DateSeptember 27, 2024
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rudie Claase
Rudie Claase
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudie Claase
Rudie Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Mixing Engineer

Lyrics

STORM
Music and Lyrics by Rudi Claase
Written and composed for "Rudi Claase"
©Universal Music Publishing (International)
IEMAND HET WEER VIR MY
VERSPERIDE DONDERBUIE
GESTUUR
WAAROM IS HEMELBLOU
SE PRYS VIR MY EN JOU
SO DUUR.
WIE HET HIERDIE WEERMAN AANGESTEL?
WAT HEL VOORSPEL.
LAAT DIE WEERLIG SLAAN , EK IS GEWOOND DAARAAN
EK IS ELEKTRIES , AL SE DIE HOOFNUUS
DAT EK MY SKIP GAAN SINK
EK KAN NIE VERDINK NIE, EK IS WATER, DIS NOU TE LAAT VIR JOU WANT
EK KAN NIE , EK GAAN NIE OP MY OPGEE NIE
EK IS ’N STORM
EK KAN , EK GAAN NIE OP MY OPGEE NIE
EK IS ’N STORM
LAAT DIE WEERLIG SLAAN , EK 'S GEWOOND DAARAAN
Ek kan die wind beheer, my hart is seer
Dit waai in my
Ek het leer regop staan
En my orkaan se veg was gedaan
WAAR HET HIERDIE HAAT VAANDAAN GEKOM
WAT SEER VERMOM
LAAT DIE WEERLIG SLAAN , EK IS GEWOOND DAARAAN
EK IS ELEKTRIES , AL SE DIE HOOFNUUS
DAT EK MY SKIP GAAN SINK
EK KAN NIE VERDINK NIE, EK IS WATER, DIS NOU TE LAAT VIR JOU WANT
EK KAN NIE , EK GAAN NIE OP MY OPGEE NIE
EK IS ’N STORM
EK KAN , EK GAAN NIE OP MY OPGEE NIE
EK IS ’N STORM
LAAT DIE WEERLIG SLAAN , EK 'S GEWOOND DAARAAN
EK KAN, EK GAAN NIE OP MY OPGEE NIE
EK IS ’N STORM
EK IS ’N STORM…
LAAT DIE WEERLIG SLAAN , EK IS GEWOOND DAARAAN
Written by: Rudie Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...