album cover
Droom
420
Singer/Songwriter
Droom was released on November 30, 2020 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Ruite Oop
album cover
Release DateNovember 30, 2020
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Jy hou my vas onder 'n wasem blou nag jy sê jy hou van September
Ek vertel jou toe van my nuwe hond haar naam was toevallig Lente
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my
Hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier, jy weet
Jy spook by my
Onthou daai dag by die ou plaas skuur jy sê kom ons hou 'n partytjie
Ons draai en draai toe op die dansvloer jy word ontroer en gaan huis toe
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my
Hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier, jy weet
Jy spook by my
Ek wonder soms sal ek jou ooit weer sien dis al duisend twee en veertig dae
Soms ruik ek nog jou soet parfuum en hoor hoe jy sing en kitaar speel
Ek voel benoud my bors trek toe die Baai rit skop en ruk my
Hoe gou moes ek wakker word
Ek weet dit was nooit meant to be daai wilgerboom langs die rivier, jy weet
Jy spook by my
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...