album cover
Ons Kan
431
Singer/Songwriter
Ons Kan was released on November 30, 2020 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Ruite Oop
album cover
Release DateNovember 30, 2020
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Lief, het jy my beursie dalk gesien, ek wil gou ry
Laat weet maar as daar iets is wat ek in die dorp vir jou kan kry
Sodra ek terug kom steek ons 'n vuurtjie aan en ek gooi vir jou 'n gin
Dan werk ons gou deur die week se stories, ons kan by Maandag begin
Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag
Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leer, selfs op 'n slegte dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag
Jy het baie stories, maar jy hou my op my plek
Die lewe is 'n avontuur, jy't my kaarte oopgevlek
Jy is sonder twyfel 'n handbriek, maar jy kleur die lewe in
Somtyds wens ek ons kon sommer weer van vooraf begin
Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag
Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leer, selfs op 'n slegte dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag
Fiela, het die honde al kos gekry?
Onthou ook asseblief net om die voordeur te sluit
Wat wil jy eet, daar's herderspastei
En hoor jy ook daai snaakse geluide?
Nee, ek doen nie, maar ek sal maar vir jou netnou gaan kyk
Het jy intussen dalk al van my, van my emails geskryf?
Want die landheer is al seker vir 'n week op ons case
En die mense moet ook binnekort salarisse kry
Kyk daar, die maan kom op
Ek dink hy's vol, kom ons
Dink aan die ou dae
Die wyn drink op Sondae
Ons kan skree as ons kwaad raak
Ons kan huil as ons lekker lag
Ons kan sing as ons kos maak
Ons kan dans tot in die middernag
Ons kan praat tot dit laat raak
Ons kan leer, selfs op 'n slegte dag
Ons kan gee vir wat saak maak
Ons kan braai elke tweede dag
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...