album cover
Darling
157
Afrikaans
Darling was released on May 14, 2018 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Sirkels
album cover
AlbumSirkels
Release DateMay 14, 2018
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM80

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Darling, kan ons nog 'n rukkie bly?
Ek weet ons het al bietjie swaar gekry
So kan ons nou vir eens, finaal besluit?
Wat ons is, voor ons huis toe ry?
Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan
Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand
Ek weet dit gaan dalk broek skeur, maar ek sweer ons kan dit maak
Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand
Darling, ons kom al 'n lang pad saam
Nou waarom wil jy goed so moeilik maak?
Jy weet mos ek sal jou op my hande dra
So kom ons geniet net nou ons tyd hier saam
Ek sal dan weer aan die anderkant kan gaan staan
Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand
Ek weet dit gaan dalk broek skeur maar ek weet ons kan dit maak
Gee net bietjie liefde tot die einde van die aand
Of het ek dan nou regtig al my kanse verbeur?
Want as dit die geval is wil ek net vir jou weer
Sê dat jy al ding is waaroor ek werklik omgee
As ons net hier uit kan kom
As ons net hier uit kan kom
Ek sal dan weer aan die ander kant kan gaan staan
Vir 'n bietjie-bietjie liefde tot die einde van die maand
Ek weet dit gaan dalk broek skeur, maar ek weet ons kan dit maak
Gee net bietjie liefde tot die eind van die aand
Darling, kan ons nog 'n rukkie bly?
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...