album cover
Die Stilte Raas
album cover
Die Stilte Raas was released on December 14, 2024 by Vabond as a part of the album Die Stilte Raas - Single
December 14, 2024
LabelVabond
BPM125
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Die Stilte
Die Hartklop
Hoe dan sommer so?
Hoe dan so, net so?
Dadelik is my hart gestop
Die klank van seer gee op
Al die hoop na bo
Al die hoop na bo
Kamer word leeg
Trane val op die grond
Die stukke van my siel
Le nou oral rond
Le nou oral rond
Help die simple mens verstaan
Waar is die liefde waar is die blaam?
Die stilte raas
Help die simple mens verstaan
Waar is die liefde waar is die blaam?
Die stilte raas
en my siel ruk!
Wat van nou?
Waar is dit?
Aarde gaan jou berou
Ons liefde gaan jou verlang
Help die simple mens verstaan
Waar is die liefde waar is die blaam?
Die stilte raas
en my siel ruk!
Help die simple mens verstaan
Waar is die liefde waar is die blaam?
Die stilte raas
en my siel ruk!
Die stilte raas
en my siel ruk!
en my siel ruk!
en my siel ruk!
Die stilte raas
en my siel ruk!
en my siel ruk!
en my siel ruk!
Written by: Andre Hermann Liebenberg, Bradleigh Arthur Cunningham, Jimmy Joachim Burger, Phillip Jipolite Danie Merensky, Steven John Doble
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...