album cover
Potchefstroom
album cover
Potchefstroom was released on August 22, 2025 by Next Music as a part of the album Potchefstroom - Single
August 22, 2025
LabelNext Music
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Klim af van daai rooi tapyt
en nederig weer jouself
Voel jy ook skuldig oor elke besluit
Geraamtes in ons kaste wat ons keer want hulle wil uit
 
Maar bring weer n biekie van daai klopdisselboom
Waar ons ry op die pad na potchefstroom
Met n perdekar was ons oor die horizon
Waar ons soen onder die perske boom
 
Bring vir my die respek van jare heen
Waar ons nog gevra het vir seen
Niks verwag en baie gedoen
Nederigheid was die soetste soen
 
Maar bring weer n biekie van daai klopdisselboom
Waar ons ry op die pad na potchefstroom
Met n perdekar was ons oor die horizon
Waar ons soen onder die perske boom
 
Vat my terug na skoon strate
Waar amal nog trots was op ons
Liefde en hoop is die enigste uitkoms
Maar bring weer n biekie van daai klopdisselboom
Waar ons ry op die pad na potchefstroom
Met n perdekar was ons oor die horizon
Waar ons soen onder die perske boom
Written by: Andre Hermann Liebenberg, Bradleigh Arthur Cunningham, Jimmy Joachim Burger, Phillip Jipolite Danie Merensky, Roelof Christian Fritz, Steven John Doble
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...