album cover
Hoog Tyd
194
Pop
Hoog Tyd was released on January 15, 2025 by Independent as a part of the album Hoog Tyd - Single
album cover
Release DateJanuary 15, 2025
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM89

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chralize Berg
Chralize Berg
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Chralize Berg
Chralize Berg
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Dis tyd om weer te glo
Om jou hartklop weer te hoor
Kyk hoe verhelder die son
Laat sy strale weer val op jou gesig
Hmm, hmm
[Verse 2]
Oh, min het jy geweet (Min het jy geweet)
Jy is moeilik om te breek (Moeilik om te breek)
Skud die stof van jou skoene af
Dis tyd om weer te leef
Die tyd is nou
[Chorus]
Dis hoog tyd dat jy weer opstaan
Dis hoog tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan
Kan jy onthou die tyd is nou?
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
Voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou
[Verse 3]
Jy weet jy het 'n doel
Om aan ander te wys dat jy kan
En as jy val staan weer op
Skud dit af
En dans nog 'n keer
Die tyd is nou
[Chorus]
Dis hoog tyd dat jy weer opstaan
Dis hoog tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan
Kan jy onthou die tyd is nou?
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
Voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou
[Verse 4]
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Jy weet die tyd is nou
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Jy weet die tyd is nou
[Chorus]
Dis hoog tyd dat jy weer opstaan
Dis hoog tyd dat jy onthou
Wie jy is en waarvoor jy staan
Kan jy onthou die tyd is nou?
Dis die gevoel van hoër en hoër gaan
Voor jy jou asem ophou
Moet jy steeds die grootste kans vat
Want jy weet die tyd is nou
[Verse 5]
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Jy weet die tyd is nou
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Hey-hey-hey, yeah
Jy weet die tyd is nou
[Outro]
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Hey, hey-hey, yeah
Jy weet die tyd is nou
Written by: Chralize Berg
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...