album cover
Golwe
978
Afrikaans
Golwe was released on February 21, 2025 by CoolerBox Records as a part of the album Golwe - Single
album cover
Release DateFebruary 21, 2025
LabelCoolerBox Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zoë Jacobs
Zoë Jacobs
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zoë Jacobs
Zoë Jacobs
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Sweef in,
Sweef in n glas wyn
Verken my guitar
Ontdek die dinge wat
N pen kan doen
Geveg vir hierdie oomblik
My sak is klaar gepak,
Rys met hoë hoop en sonbrille aan
Het geleer, die lewe ontvou soos n kunswerk
Vlief op met oop kaarte
Jy hoop jy sien my later
Ons avonture in die kombuis
Dryf my steeds teen die mure uit
So spoel my skoon
Eks in die middel van n sikloon die golwe
Golwe trek my onder en spoel my skoon
Ja dit spoel my skoon
Walts in
Walts in die ruimte
Leer leef op my eie
Aanvaar wat verby is
Eet bagels en avo en luister Jack Parrow
Gaan slaap na middernag,
Rook n bietjie en lag
Verhoë en kroë en als daar bo
N vreemde boek en n pepstores hoed
Die kind wat blaf die hond wat byt
My moed is op, en my asems uit
So spoel my skoon
Eks in die middel van n sikloon die golwe
Golwe trek my onder en spoel my skoon
Ja dit spoel my skoon
So spoel my skoon
Eks in die middel van n sikloon die golwe
Golwe trek my onder en spoel my skoon
Ja dit spoel my skoon
Ek kon vir niks meer vra
In hierdie 21 jaar
n Kar wat kan ry
n Flat waar ek bly
Mamma kyk na my
Ek het n doel gekry
Spoel my skoon
Eks in die middel van n sikloon die golwe
Golwe trek my onder en spoel my skoon
Ja dit spoel my skoon
Written by: Zoë Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...