album cover
Lemoenkloof
album cover
Lemoenkloof was released on September 5, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Genesis - EP
September 5, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM115
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Stuur my reën
Dat ek die sonde weg kan was
Skiet gebede
Maak my sterk waar ek staan
'n Bietjie terugslae
Sodat ek leer om te veg
Gee my goed
Dat ek kan uitken van die sleg
[Chorus]
As ek dan nou eendag vir Jesus ontmoet
Begrawe my sondes, behou net die goed
En strooi dan my as oor 'n hardekool vuur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
[Verse 2]
Gee my reëls
Dat ek dit nou en dan kan breek
'n Bietjie laagtes
Dat ek my hoogtes kan waardeer
Die agteros
Kom ook in die kraal
Laaste in is ook soms, maar altyd daar
[Chorus]
As ek dan nou eendag vir Jesus ontmoet
Begrawe my sondes, behou net die goed
En strooi dan my as oor 'n hardekool vuur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
[Verse 3]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
[Verse 4]
As ek nou moet raai hoe die Hemel moet lyk
Sal die strate gevul wees met rooigrond en kryt
'n Huis op die heuwel met stoepligte aan
Waar sy vir my wag met koffie in 'n kan
Waar my Sally vir my wag met koffie in 'n kan
[Chorus]
As ek dan nou eendag vir Jesus ontmoet
Begrawe my sondes, behou net die goed
En strooi dan my as oor 'n hardekool vuur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
Speel Mannetjies Roux kliphard vir 'n uur
[Verse 5]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh
[Outro]
Vir my kinders
Wees die kop en hierdie stert
Leer uit jou foute
Elke dag is goud werd
Ken jou waarheid
Hulle gaan jou breek en bou
Ken jou noord
Jy is een in jou soort
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...