Credits

PERFORMING ARTISTS
Pieter Smith
Pieter Smith
Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Keyboards
Minke Brits
Minke Brits
Background Vocals
Miah Viljoen
Miah Viljoen
Background Vocals
Mikhayla Wentzel
Mikhayla Wentzel
Background Vocals
Chantalle Schutte
Chantalle Schutte
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Smith
Pieter Smith
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

As die perde horings kry
Weet ons dis neusie verby
Op dun ys en balke saag
Kat is weg nous muis die baas
Elke storie en verhaal,is mooier in jou eie taal.
Idiome sing en dans,ons doen dit als in Afrikaans
Jakkals trou met wolf se se vrou
Nous die aap uit uit die mou
Hy is net soos n volstruis
Waar hy kom daar is hy tuis
Elke storie en verhaal,is mooier in jou eie taal
Idiome sing en dans,ons doen dit als in Afrikaans
Ook bloed uit n klip uit tap
So warm dat die kraaie gaap
Trou is glad nie perde koop
Boontjie kry se loontjie ook
Elke storie en verhaal,is mooier in jou eie taal
Idiome sing en dans,ons doen dit als in Afrikaans
Written by: Pieter Smith
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...