album cover
Byenes
Afrikaans
Byenes was released on February 28, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Kleutergenot Liedjies
album cover
Release DateFebruary 28, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Pieter Smith
Pieter Smith
Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Keyboards
Minke Brits
Minke Brits
Background Vocals
Miah Viljoen
Miah Viljoen
Background Vocals
Mikhayla Wentzel
Mikhayla Wentzel
Background Vocals
Chantalle Schutte
Chantalle Schutte
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Smith
Pieter Smith
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer, Mastering Engineer, Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Bobbejaan is baie dom
Hy loop daar met sy stert so krom
Hy maak al die diere kwaad
Pla vir luiperd as hy slaap
[Chorus]
Bobbejaan leer nooit sy les
Hy steek sy kop in 'n byenes
Hy's nie slim nie, hy's nie bang
Hulle gaan vir jou nog vang
[Verse 2]
As die boer pampoene plant
Steel hy alles op die land
Hoog bo in die boom sit hy
Daai boer gaan vir jou nog kry
[Chorus]
Bobbejaan leer nooit sy les
Hy steek sy kop in 'n byenes
Hy's nie slim nie, hy's nie bang
Hulle gaan vir jou nog vang
Bobbejaan leer nooit sy les
Hy steek sy kop in 'n byenes
Hy's nie slim nie, hy's nie bang
Hulle gaan vir jou nog vang
Written by: Pieter Smith
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...