album cover
Liela
581
Afrikaans
Liela was released on March 14, 2025 by Select Musiek as a part of the album Liela - Single
album cover
Release DateMarch 14, 2025
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Daniël
Daniël
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Barnard
Armand Barnard
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy soen my in my nek
Soos die beat haar voete roer
Is dit die tyd en plek
Om moeilikheid te soek?
[PreChorus]
Soos sy roep vir die waiter
Vir nog ‘n ysie in haar glas
Vanaand gaan ons groot
Sy gryp my hand en druk my vas
[Chorus]
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Lam, lam, lam
Lam, lam, lam
[Verse 2]
Sy bly altyd in seisoen
Weet presies wat sy doen
En wanneer die blare val
Vloek sy altyd in haar taal
[PreChorus]
Soos sy roep vir die waiter
Vir nog ‘n ysie in haar glas
Vanaand gaan ons groot
Sy gryp my hand en druk my vas
[Chorus]
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Lam, lam, lam
Lam, lam, lam
[Verse 3]
So, soen my met ‘n drang vir die laaste keer
Net soos jy kan
Voor jy oor die water gaan
[Bridge]
Liela, Liela
Jy’s my diva
Liela, Liela
Sy maak al die mans se bene lam
Oh, Liela
Oh, mamma mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
[Chorus]
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Oh, Liela
Oh, mama mia
Afrikaanse diva
Sy maak al die mans se bene lam
Lam, lam, lam
Lam, lam, lam
Lam, lam, lam
Lam, lam, lam
Written by: Armand Barnard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...