album cover
Laat Hy Loop
564
Afrikaans
Laat Hy Loop was released on December 12, 2025 by Select Musiek as a part of the album Laat Hy Loop - Single
album cover
Release DateDecember 12, 2025
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ryk Kleinhans
Ryk Kleinhans
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ryk Kleinhans
Ryk Kleinhans
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Intro]
Laat hy loop
[Verse 1]
Die tannie skink die tee met ‘n skelm idee
‘n Tot of twee meer as die kerk se tee
En die oom vat 'n sluk, laat hy hik
Die oom wil Elvis speel op sy ou boks kitaar
Maar daai skip het gevaar, want hy stel nog sy snaar
Los daai ding
Laat hom sing
Laat hy loop
[PreChorus]
Gaan jy kom of laat staan?
Hy sê speel vir my daai sweet Caroline
Sy sê sy like dit kwaai
[Chorus]
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
[Verse 2]
Die tannie spring daar op want sy’s lus vir die dorp
Kort op haar hakke, kitaar ini hand
Maak hy plan
Start sy kar
Laat hy loop
Kort oppie dorp, nou’s sy weer lus vir tee
Sy’t die oom verloor maar sy vind hom weer
Op die bul
Tannie gil
Laat hy loop
[PreChorus]
Gaan jy klim of net staan?
Hierdie is die nuwe goeie ou dae
Gaan nou warm raak
[Chorus]
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
[Bridge]
Vat hom vas
Gee hom gas
Maak hom oop
Laat hy loop
[Chorus]
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
Laat hy loop
Written by: Petrus van Wyk, Ryk Kleinhans, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...