album cover
Mosselbaai
114
Alternative
Mosselbaai was released on August 3, 2018 by Almero Music as a part of the album Maandag
album cover
AlbumMaandag
Release DateAugust 3, 2018
LabelAlmero Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM65

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Almero
Almero
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Songwriter

Lyrics

Daar's 'n tannie op die dorp
Waar ek groot wou word, haar man lê langs haar
In een gestort
Haar skree het hom opgewek
Uit die dood geruk
Hy het skaars tyd gekry
Om daisies te pluk
Hey my ding (Hey my ding)
Ek kan nie bly nie
Alles het groen geword
Alles voer die klei
Sê vir my nog 'n keer
Koebye, Koebye
Daar is grafte in my land
Energie se somber draai
Sê vir my nog 'n keer
Koebye, Koebye
Brand jou uitkyk by die punt
Mosselbaai, Mosselbaai
Sê vir my nog 'n keer
Koebye, Koebye
Daar is grafte in my land
Energie se somber draai
Sê vir my nog 'n keer
Koebye, Koebye
Brand jou uitkyk by die punt
Mosselbaai, Mosselbaai
Jy het jou lewe oor my
'n Tweede keer gesaai
Kom haal my blom vir blom
Op Mosselbaai
Written by: Almero Welgemoed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...